1 Corinthians 11:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof van elke mens is; en die hoof van die vrou is die man; en die hoof van Christus is God.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil egter hê julle moet weet dat Christus hoof is oor elke man, dat die man hoof is oor sy vrou en dat God hoof is oor Christus.
Afrikaans 1933/1953 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en die man die hoof van die vrou, en God die hoof van Christus.
Afrikaans 1983 Ek wil egter hê julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en 'n man die hoof van sy vrou, en God die hoof van Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ek wil hê julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, die man die hoof van die vrou, en God die hoof van Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil hê julle moet weet dat Christus die Hoof van elke man is. Die man is die hoof van sy vrou, en God is die Hoof van Christus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is nog iets wat ek vir julle wil sê. Elke man staan onder die gesag van Christus en die vrou onder die gesag van die man. Almal staan egter onder die gesag van God.