1 Corinthians 11:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want daar moet ook dwaalleer onder julle wees, sodat die wat goedgekeur is, onder julle openbaar kan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | (Sulke verdelings onder julle kan selfs nodig wees in dié sin dat dit sal uitwys wie die staatmakers onder julle is.) |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daar moet ook partyskappe onder julle wees, sodat die beproefdes onder julle openbaar kan word. |
| Afrikaans 1983 | Daar moet trouens partyskappe onder julle wees sodat dit bekend kan word wie van julle die toets kan deurstaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want daar moet onvermydelik groeperings onder julle kom, sodat dit duidelik kan word wie die beproefdes onder julle is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Miskien is dit goed dat daar groepe is by julle, want nou kan 'n mens sien wie behoort regtig aan Christus en wie behoort nie aan Hom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is ook goed, want so wys julle julle ware kleure. So kan ’n mens sien wie staan regtig aan die kant van God en wie nie. |