1 Corinthians 11:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as 'n vrou lang hare het, is dit vir haar 'n eer, want haar hare is aan haar gegee as 'n bedekking.
Afrikaans (NLV) 2011 maar dat ’n bedekking vir ’n vrou juis ’n sieraad is nie? Lang hare is immers as ’n bedekking vir haar gegee.
Afrikaans 1933/1953 maar as 'n vrou lang hare dra, dit vir haar 'n eer is, omdat die lang hare vir haar gegee is as 'n bedekking?
Afrikaans 1983 maar dat dit vir 'n vrou wel eerbaar is. Lang hare is immers vir haar gegee as 'n bedekking.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar as 'n vrou haar hare lank dra, dit vir haar 'n eer is nie? Want lang hare is vir haar as 'n bedekking gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as 'n vrou lang hare het en sy maak dit mooi, dan lyk sy pragtig. Want 'n vrou het lang hare gekry sodat sy haar kop kan toemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) terwyl dit weer vir ’n vrou ’n pragtige versiering is nie? God het haar hare juis vir haar gegee om haar kop mooi toe te maak.