1 Corinthians 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Leer die natuur self julle nie dat as 'n man lang hare het, dit vir hom 'n skande is nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Leer julle gevoel van ordentlikheid nie vir julle dat dit vir ’n man oneervol is as hy ’n kopbedekking opsit,
Afrikaans 1933/1953 Of leer ook die natuur self julle nie dat as 'n man lang hare dra, dit vir hom 'n oneer is nie;
Afrikaans 1983 Die algemene opvatting is tog dat dit vir 'n man nie eerbaar is om lang hare te dra nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Leer juis die natuurlike orde julle nie dat as 'n man sy hare lank dra, dit vir hom 'n oneer is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons sien by al die volke dat dit nie reg is dat 'n man lang hare dra nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê julle gevoel nie ook vir julle dat ’n man wat lang hare dra hom belaglik maak,