1 Corinthians 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Oordeel self: is dit lekker dat 'n vrou tot God bid?
Afrikaans (NLV) 2011 Oordeel julle nou maar self. Is dit ordentlik vir ’n vrou om in die erediens met ’n onbedekte kop tot God te bid?
Afrikaans 1933/1953 Oordeel self: Is dit betaamlik dat 'n vrou met onbedekte hoof tot God bid?
Afrikaans 1983 Oordeel julle nou maar self: is dit betaamlik vir 'n vrou om sonder iets op haar kop in die erediens tot God te bid?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oordeel julle self onder mekaar: Is dit gepas vir 'n vrou om met 'n onbedekte kop tot God te bid?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet nou self besluit: Is dit reg dat 'n vrou tot God bid wanneer sy niks op haar kop dra nie? Nee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Werk dit nou vir julleself uit: Is dit reg vir ’n vrou om met God te praat terwyl sy geen respek vir haar man het nie en dit wys deur nie ons gebruik te respekteer en iets op haar kop te sit nie?