1 Corinthians 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om hierdie rede behoort die vrou krag op haar hoof te hê ter wille van die engele. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vrou moet dus ’n kopbedekking op hê as ’n teken van haar man se gesag oor haar, want die engele is besig om toe te kyk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom moet die vrou 'n aanduiding van gesag op die hoof hê ter wille van die engele. |
| Afrikaans 1983 | Daarom behoort die vrou 'n teken van die man se gesag oor haar op haar kop te hê ter wille van die engele. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom moet die vrou, ter wille van die engele, 'n teken van gesag op haar kop hê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet die vrou iets op haar kop dra. So wys sy dat haar man haar hoof is. En dan is die engele ook tevrede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom moet die vrou iets op haar kop dra om so te wys sy respekteer haar man. Selfs die hemelse wesens, die engele, sal dit kan sien. Noudat ons Christene is wat die Here dien, moet ons nie te veel argumenteer oor wie nou juis die belangrikste is, die man of die vrou, nie. |