1 Corinthians 10:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in baie van hulle het God geen welbehae gehad nie, want hulle is in die woestyn omvergewerp.
Afrikaans (NLV) 2011 En tog was God met die meeste van hulle ontevrede en het Hy hulle in die woestyn laat omkom.
Afrikaans 1933/1953 Maar God het in die meeste van hulle geen welgevalle gehad nie, want hulle is neergeslaan in die woestyn.
Afrikaans 1983 Tog was God met die meeste van hulle nie tevrede nie, want hulle het in die woestyn omgekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nogtans het God in die meeste van hulle nie 'n behae gehad nie, want hulle liggame is in die woestyn verstrooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar God was nie tevrede met die meeste van die Israeliete nie, want Hy het hulle in die woestyn laat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al is hulle “gedoop” en al het hulle die geestelike kos geëet, was God nie tevrede met die manier waarop die meeste van hulle geleef het nie. Daarom is hulle in die woestyn dood sonder om in die Beloofde Land in te gaan.