1 Corinthians 10:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie aanstoot gee nie, nie vir die Jode of die heidene of die gemeente van God nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie die Jode aanstoot gee nie, ook nie vir die Grieke of vir die gemeente van God nie. Dit is ook my beleid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees geen oorsaak van struikeling vir Jode of Grieke of vir die gemeente van God nie; |
| Afrikaans 1983 | Moenie aanstoot gee nie, nie aan Jode of aan Grieke of aan die gemeente van God nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moenie vir Jode of Grieke of die •gemeente van God 'n struikelblok wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie só lewe dat dit probleme gee vir Jode of Grieke of vir die mense van God se kerk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom mag julle niks doen wat ander mense seermaak of skade aandoen nie. Dit maak nie saak wie dit is nie - of hy ’n Christen is of nie en of jy van hom hou of nie. |