1 Corinthians 10:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of julle dan eet of drink, of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat julle ook al eet of drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.
Afrikaans 1933/1953 Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.
Afrikaans 1983 Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of julle dan eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Onthou, julle moet God prys met alles wat julle doen, ook wanneer julle eet of drink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat ek dit so stel: alles wat julle doen, of julle nou iets eet of drink, moet julle doen sodat mense kan raaksien hoe belangrik God is.