1 Corinthians 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En almal het dieselfde geestelike vleis geëet;
Afrikaans (NLV) 2011 En hulle het almal van dieselfde geestelike voedsel geëet
Afrikaans 1933/1953 en almal dieselfde geestelike spys geëet het,
Afrikaans 1983 Almal het dieselfde geestelike voedsel geëet,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en almal het dieselfde geestelike kos geëet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En almal het dieselfde kos geëet wat God vir hulle gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Net so het hulle almal van die kos geëet wat God spesiaal vir hulle gegee het en