1 Corinthians 10:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want “die aarde en al sy volheid behoort aan die Here”. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan. |
| Afrikaans 1983 | “want die aarde met alles wat daarop is, behoort aan die Here.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want “die aarde en die volheid daarvan behoort aan die Here”. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want in die Ou Testament is geskryf: Die aarde en alles op die aarde behoort aan die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want onthou, “die hele aarde met elke ding daarop, klein of groot, is die Here s’n”. En dit bly so, al word die vleis kamma vir ’n afgod geoffer. |