1 Corinthians 10:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat niemand sy eie soek nie, maar elkeen die ander se rykdom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie op julle eie belange ingestel wees nie, maar wees ingestel op wat vir ander die beste is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat niemand sy eie voordeel soek nie, maar elkeen die voordeel van 'n ander. |
| Afrikaans 1983 | 'n Mens moet nie sy eie voordeel soek nie, maar dié van ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Niemand moet sy eie belang soek nie, maar dié van ander. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons moenie selfsugtig wees nie en ons moenie net doen wat vir óns goed is nie. Ons moet doen wat goed is vir ánder mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié wat so spog dat hulle alles mag doen, moet onthou dat dit wat ’n mens doen, vir ander mense ook iets moet beteken. Jy moet nie net altyd aan jouself dink nie. |