1 Corinthians 10:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Terg ons die Here tot jaloersheid? is ons sterker as hy?
Afrikaans (NLV) 2011 Wil julle werklik die Here uittart? Ons is tog nie magtiger as Hy nie!
Afrikaans 1933/1953 Of wil ons die ywer van die Here opwek? Is ons miskien sterker as Hy?
Afrikaans 1983 Of wil ons die Here uittart? Is ons miskien sterker as Hy?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of is ons besig om die Here jaloers te maak? Is ons dan sterker as Hy?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As ons dit doen, dan is ons ontrou en ons maak die Here kwaad. En julle weet dat ons nie sterker is as Hy nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat dink julle doen julle as julle met sulke dinge besig is? Dink julle miskien dat julle die Here jaloers kan maak of dat julle sterker is as Hy?