1 Corinthians 10:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En is almal vir Moses gedoop in die wolk en in die see; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As volgelinge van Moses is hulle almal in die wolk en die see gedoop. |
| Afrikaans 1933/1953 | en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see, |
| Afrikaans 1983 | Omdat hulle almal vir Moses gevolg het, is hulle almal in die wolk en in die see gedoop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en in verbondenheid met Moses, is almal in die wolk en in die see gedoop, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is almal in Moses gedoop: Dit beteken Moses het hulle gelei en hulle het saam met hom onder die wolk en deur die see geloop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens sou dus kon sê dat hulle as Moses se volgelinge gedoop is deur die water van die wolk en die see. |