1 Corinthians 10:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ons is baie, een brood en een liggaam, want ons het almal deel aan daardie een brood.
Afrikaans (NLV) 2011 Omdat ons almal aandeel aan een en dieselfde brood kry, maak ons almal saam, al is ons baie mense, een liggaam uit.
Afrikaans 1933/1953 Omdat dit een brood is, is ons almal een liggaam, want ons het almal deel aan die een brood.
Afrikaans 1983 Omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die een brood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Omdat dit een brood is, is ons almal een liggaam, want ons het almal deel aan die een brood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is één brood. Dit is dieselfde met ons: Ons is baie mense, maar ons is almal saam één liggaam, want ons eet almal saam van die één brood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So deel baie mense een brood. Daarom vorm ons as gemeentelede ’n hegte eenheid as ons saam die nagmaalsbrood eet, al is ons baie verskillende mense.