1 Corinthians 10:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek spreek soos met wyse manne; oordeel wat ek sê.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek weet ek praat met verstandige mense. Oordeel self oor wat ek nou gaan sê.
Afrikaans 1933/1953 Ek spreek soos met verstandige mense; oordeel self wat ek sê:
Afrikaans 1983 Ek praat met julle as verstandige mense. Beoordeel self wat ek sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek praat soos met verstandige mense; oordeel self oor wat ek sê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet julle is verstandig. Julle moet self besluit of die dinge wat ek nou sê, reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is mos slim genoeg om self te besluit of wat ek sê waar is of nie.