1 Corinthians 10:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom moet hy wat meen dat hy staan, oppas dat hy nie val nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom — as julle dink julle staan sterk, moet julle oppas dat julle nie ook tot ’n val kom nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.
Afrikaans 1983 Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom moet hy wat dink hy staan, oppas dat hy nie val nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, iemand wat dink dat hy nooit sonde sal doen nie, moet oppas dat hy nie begin om sonde te doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees daarom geestelik wakker. As jy gerus begin word en dink dat niks jou geestelik van stryk kan bring nie, val jy miskien juis in die kloue van versoekings en sonde. Nou praat ek nie van buitengewone versoekings nie.