1 Corinthians 1:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat geen vlees voor sy aangesig sou roem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gevolglik het niemand enige grond om sy bors voor God uit te stoot nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat geen vlees voor Hom sou roem nie. |
| Afrikaans 1983 | Voor God het geen mens dus iets om op te roem nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat geen mens iets het waarop hy hom voor God kan beroem nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom het God dit gedoen? Hy het dit gedoen sodat niemand kan dink hy is vir God beter as iemand anders nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Geen mens kan dus voor God gaan staan en spog dat hy iets met die reddingsplanne van God te doen het en daarvoor geprys moet word nie. |