1 Corinthians 1:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat die dwaasheid van God wyser is as mense; en die swakheid van God is sterker as die mense.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier-die Goddelike “dwaasheid” is oneindig wyser as enige menslike wysheid en hierdie Goddelike “swakheid” is oneindig sterker as enige menslike kragvertoon.
Afrikaans 1933/1953 Want wat dwaas is by God, is wyser as die mense; en wat swak is by God, is sterker as die mense.
Afrikaans 1983 Wat vir die wêreld die onsin van God is, is groter wysheid as die wysheid van mense, en wat vir die wêreld die swakheid van God is, is groter krag as die krag van mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die dwaasheid van God is wyser as dié van mense, en die swakheid van God is sterker as dié van mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die mense van die wêreld sê die boodskap oor Christus is iets wat dom lyk, maar die boodskap wys dat God meer wysheid het as die mense. En die mense van die wêreld sê God het gewys dat Hy swak is toe Hy Christus laat sterf het aan die kruis, maar toe God dit gedoen het, het Hy gewys dat Hy sterker is as die mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***