1 Chronicles 9:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en van die seuns van Benjamin; Sallu, die seun van Mesullam, die seun van Hodawja, die seun van Hasenuag,
Afrikaans (NLV) 2011 Van die stam van Benjamin het Sallu, seun van Mesullam, seun van Hodauja, seun van Senua,
Afrikaans 1933/1953 en van die seuns van Benjamin: Sallu, die seun van Mesúllam, die seun van Hodáwja, die seun van Hassenúa,
Afrikaans 1983 van die Benjaminiete: Sallu seun van Mesullam, seun van Hodauja, seun van Senua,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) uit die nageslag van Benjamin was dit Sallu, seun van Mesullam, seun van Hodauja, seun van Senua,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Benjamin-stam was daar Sallu seun van Mesullam seun van Hodauja seun van Senua,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Benjaminiete was: Sallu, seun van Mesullam, seun van Hodauja, seun van Senua,