1 Chronicles 9:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die seuns van Serag; Jeuel en hulle broers, seshonderd en negentig;
Afrikaans (NLV) 2011 Van die Seraggroep het Jeüel en sy familie teruggekeer. Altesame 690 families van die stam van Juda het teruggekom.
Afrikaans 1933/1953 en van die seuns van Serag: Jehúel en hulle broers, ses honderd en negentig;
Afrikaans 1983 van die afstammelinge van Serag: Jeüel en sy stamgenote, altesaam ses honderd en negentig;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) uit die nageslag van Serag was dit Jeüel. Hulle stamgenote was 690;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die nageslag van Serag was daar Jeüel en sy familie, hulle was almal saam 690 mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit Serag se afstammelinge was daar Jeüel en sy stamgenote. Hulle was altesaam 690.