1 Chronicles 9:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die Siloniete; Asaja, die eersgeborene, en sy seuns.
Afrikaans (NLV) 2011 Ander wat teruggekom het, was van die Silonietegroep, insluitende Asaja die oudste, en sy seuns.
Afrikaans 1933/1953 en van die Siloniete: Asája, die eersgeborene, en sy seuns;
Afrikaans 1983 van die mense van Silo: Asaja, die oudste seun, en sy seuns;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van die mense van Silo was dit Asaja, die eersgeborene, en sy seuns;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die mense van die stad Silo was daar die oudste seun Asaja en sy seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit die mense van Silo was daar Asaja, die oudste seun, en sy seuns.