1 Chronicles 9:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Asel het ses seuns gehad, wie se name hierdie is: Asrikam, Bocheru en Ismael en Seárja en Obadja en Hanan; dit was die seuns van Asel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Asel het ses seuns gehad, en hulle name was Asrikam, Bokeru, Ismael, Searja, Obadja en Ganan. Hulle was Asel se seuns. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Asel het ses seuns gehad, en dít is hulle name: Asríkam, Bogru en Ismael en Seárja en Obádja en Hanan; dit was die seuns van Asel. |
| Afrikaans 1983 | Asel het ses seuns gehad. Hulle name was Asrikam, Bokeru, Ismael, Searja, Obadja en Ganan. Hulle was die seuns van Asel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Asel het ses seuns gehad, en dit was hulle name: Asrikam, Bogeru, Ismael, Searja, Obadja en Ganan. Hulle was Asel se seuns. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asel het ses seuns gehad. Hier is hulle name: Asrikam, Bokeru, Ismael, Searja, Obadja en Ganan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asel het ses seuns gehad: Asrikam, Bokeru, Ismael, Searja, Obadja en Ganan. Hulle was Asel se seuns. |