1 Chronicles 9:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Mosa was die vader van Binea; en sy seun Refaja, sy seun Eleasa, sy seun Asel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mosa was die pa van Bina. Bina se seun was Refaja. Refaja se seun was Elasa. Elasa se seun was Asel. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Mosa was die vader van Bínea; en sy seun was Refája, sy seun Eleása, sy seun Asel. |
| Afrikaans 1983 | en Mosa die vader van Bina. Dié se seun was Refaja, sý seun Elasa, en sý seun Asel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mosa het Bina verwek, en Refaja was sy seun, dié se seun was Elasa en dié se seun Asel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mosa was die pa van Bina, Bina was die pa van Rafa, Rafa was die pa van Elasa, en Elasa was die pa van Asel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Mosa was Bina se pa. Bina se seun was Refaja, sy seun was Elasa en sy seun was Asel. |