1 Chronicles 9:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Agas was die vader van Jara; en Jara was die vader van Alemet en Asmawet en Simri; en Simri was die vader van Mosa;
Afrikaans (NLV) 2011 Agas was die pa van Jehoadda. Jehoadda was die pa van Alemet, Asmawet en Simri. Simri was die pa van Mosa.
Afrikaans 1933/1953 En Agas was die vader van Jaëra, en Jaëra van Alémet en Asmáwet en Simri; en Simri was die vader van Mosa;
Afrikaans 1983 en Agas, vader van Jehoadda. Jehoadda was die vader van Alemet, Asmawet en Simri. Simri was die vader van Mosa,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Agas het Jara verwek. Jara het Alemet, Asmawet en Simri verwek. Simri het Mosa verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Agas. Agas was die pa van Joadda, en Joadda was die pa van Alemet, Asmawet en Simri. Simri was die pa van Mosa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en Agas. Agas was Jehoadda se pa. Jehoadda was Alemet, Asmawet en Simri se pa. Simri was Mosa se pa