1 Chronicles 9:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seun van Jónatan was Meribbaäl, en Meribbaäl was die vader van Miga.
Afrikaans (NLV) 2011 Jonatan was die pa van Meribbaäl. Meribbaäl was die pa van Miga.
Afrikaans 1933/1953 En die seun van Jónatan was Merib-baäl, en Merib-baäl was die vader van Miga.
Afrikaans 1983 Jonatan se seun was Meribbaäl en Meribbaäl was die vader van Miga.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jonatan se seun was Meribbaäl en Meribbaäl het Miga verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seun van Jonatan was Meribbaäl, en Meribbaäl was die pa van Miga.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jonatan se seun was Meribbaäl en Meribbaäl was Miga se pa.