1 Chronicles 9:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ner was die vader van Kis; en Kis was die vader van Saul; en Saul was die vader van Jónatan en Malkisua en Abinadab en Esbaäl. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ner was die pa van Kis. Kis was die pa van Saul. Saul was die pa van Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ner was die vader van Kis, en Kis van Saul, en Saul van Jónatan en Malkisúa en Abinádab en Ésbaäl. |
| Afrikaans 1983 | Ner was die vader van Kis, en Kis die vader van Saul. Saul was die vader van Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ner het Kis verwek, en Kis het Saul verwek. Saul het Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ner was die pa van Kis, Kis was die pa van Saul, en Saul was die pa van Jonatan, Malki-Sua, Abinadab en Esbaäl. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ner was Kis se pa en Kis was Saul se pa. Saul was Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl se pa. |