1 Chronicles 9:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Miklot was die vader van Simeam. En hulle het ook by hulle broers in Jerusalem gewoon, teenoor hulle broers.
Afrikaans (NLV) 2011 Miklot was die pa van Sima. Al hierdie families het naby mekaar in Jerusalem gebly.
Afrikaans 1933/1953 En Miklot was die vader van Símeam; en hulle het ook teenoor hulle broers in Jerusalem saam met hulle broers gewoon.
Afrikaans 1983 Miklot was die vader van Sima. Hulle met hulle verwante het by hulle ampsgenote in Jerusalem gewoon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Miklot het Simam verwek. Ook hulle het regoor hulle stamgenote in Jerusalem gewoon, saam met hulle stamgenote.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Miklot was die pa van Sima. Hulle het ook by hulle familie in Jerusalem gewoon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Miklot was Sima se pa. Hulle het naby hulle stamgenote in Jerusalem gewoon.