1 Chronicles 9:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in Gíbeon het die vader van Gíbeon, Jehiël, gewoon, wie se vrou se naam was Máäga |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jeïel, die pa van Gibeon, het in Gibeon gebly. Sy vrou se naam was Maäka, |
| Afrikaans 1933/1953 | En in Gíbeon het die vader van Gíbeon, Jeï-el, gewoon; en die naam van sy vrou was Máäga. |
| Afrikaans 1983 | Jeïel die vader van Gibeon het in die stad Gibeon gewoon. Sy vrou se naam was Maäka. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In Gibeon het Jeïel, die stigter van Gibeon, gewoon. Sy vrou se naam was Maäga. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeïel, die voorvader van die mense van die stad Gibeon, het in Gibeon gewoon. Sy vrou se naam was Maäka. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeïel, die stigter van Gibeon, het in Gibeon gewoon. Sy vrou was Maäka. |