1 Chronicles 9:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie familiehoofde van die Leviete was hoofde in hulle geslagte; hulle het in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al hierdie mans het in Jerusalem gewoon. Hulle was die hoofde van Levitiese families en is in hulle stamme se geslagsregisters as prominente leiers aangeteken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit was die hoofde van families van die Leviete, hoofde volgens hulle afstamming; hulle het in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans 1983 | Dit is dan die Levitiese familiehoofde wat volgens hulle stamboom die leiers was. Hulle het in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die familiehoofde van die Leviete; volgens hulle familiegeskiedenis was hulle hoofde. Dit is hulle wat in Jerusalem gewoon het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wie se name hierbo geskryf is, was familiehoofde van die Leviete. Hulle was die hoofde van die families wat afstammelinge van Levi was, en hulle het in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die mense het in Jerusalem gewoon. Hulle was hoofde van Levitiese families en leiers op grond van hulle afkoms. |