1 Chronicles 9:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ander van hulle broers, uit die seuns van die Kehatiete, was oor die toonbrode om dit elke sabbat voor te berei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En party lede van die Kehatietegroep was verantwoordelik vir die brode wat elke Sabbat op die tafel geplaas is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van die kinders van die Kehatiete, van hulle broers, moes sorg vir die toonbrode om dit elke sabbat klaar te maak. |
| Afrikaans 1983 | Van hulle ampsgenote uit die Kehatgeslag moes sorg dat die offerbrood elke sabbat reggesit word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die nageslag van Kehat was van hulle stamgenote in beheer van die brood, gerangskik in rye, om dit elke Sabbat gereed te kry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van die ander Leviete was afstammelinge van Kehat. Hulle moes elke Sabbatdag die rye offer-brood op die tafel sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van hulle kollegas uit die Kehatfamilie moes elke sabbat die offerbrood gereedmaak. |