1 Chronicles 9:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sommige van die seuns van die priesters het die salf van die speserye gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar dit was die priesters wat die speserye en wierook voorberei het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van die seuns van die priesters was daar mengers van salf uit speserye. |
| Afrikaans 1983 | Party lede van die priesterorde het die speserysalf gemeng. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sommige van die priesters se nageslag moes salf meng met die speserye. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party priesters moes die spesery-salf meng. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die meng van speserysalf was die werk van sekere priesters. |