1 Chronicles 9:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in Jerusalem het van die kinders van Juda en van die kinders van Benjamin en van die kinders van Efraim en Manasse gewoon; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense van die stamme van Juda, Benjamin, Efraim en Manasse het gekom en in Jerusalem gaan bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in Jerusalem het gewoon van die seuns van Juda en van die seuns van Benjamin en van die seuns van Efraim en Manasse: |
| Afrikaans 1983 | In Jerusalem het daar van die Judeërs, Benjaminiete, Efraimiete en Manassers gewoon: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In Jerusalem het daar uit die nageslag van Juda, Benjamin, Efraim en Manasse die volgende gewoon: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van die mense van die stamme Juda, Benjamin, Efraim en Manasse het in Jerusalem kom woon. Hulle was: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wat in Jerusalem gaan bly het, was Judeërs, Benjaminiete, Efraimiete en Manassers. |