1 Chronicles 9:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sommige van hulle het die toesig gehad oor die bedieningsgereedskap, dat hulle dit volgens verhaal moes inbring en uitbring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Party van die hekwagters moes ook sorg vir die verskillende gereedskap wat in die tempel gebruik is. Hulle moes sorg dat dit uitgeneem en teruggebring word sonder dat iets verlore gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sommige van hulle was aangestel oor die gereedskap van die diens; want hulle moes dit voltallig inbring en voltallig uitbring. |
| Afrikaans 1983 | Party van die Leviete moes vir die offergereedskap sorg, want hulle moes elke keer die regte getal voorsien en die regte getal terugneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sommige van hulle moes toesig hou oor die gebruiksvoorwerpe vir die dienswerk; want getel moes hulle dit inbring en getel moes hulle dit weer wegneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van die Leviete moes sorg vir die gereedskap wat die priesters gebruik het. Hulle moes elke maal genoeg gereedskap vir die priesters gee en hulle moes dit weer terugneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sommige deurwagte was verantwoordelik vir die offergereedskap. Hulle moes die regte hoeveelheid gereedskap voorsien en dit weer ontvang wanneer dit teruggebring is. |