1 Chronicles 9:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het rondom die huis van God vernag, omdat die bevel op hulle was en die opening daarvan elke môre op hulle was.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het in die nag rondom die huis van God gebly, want hulle moes dit beskerm. Dit was ook hulle werk om die ingange elke oggend oop te sluit.
Afrikaans 1933/1953 En hulle moes in die nag rondom die huis van God bly, want hulle het die wag gehad en moes elke môre oopsluit.
Afrikaans 1983 Hulle moes in die omgewing van die tempel slaap, want hulle was verantwoordelik vir die bewaking van die tempel en moes dit elke môre oopsluit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Reg rondom die huis van God moes hulle oornag, want hulle moes beskikbaar wees vir wagdiens, en hulle was in beheer van die oopsluit elke oggend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het naby die tempel geslaap, want hulle moes wagstaan en hulle moes elke oggend die deure oopsluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het naby die tempel geslaap, want hulle moes die tempel oppas en elke oggend oopsluit.