1 Chronicles 9:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle broers wat in hulle dorpe was, moes ná sewe dae van tyd tot tyd saam met hulle kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle naasbestaandes het van tyd tot tyd uit die dorpies gekom om vir periodes van sewe dae hulle pligte te deel.
Afrikaans 1933/1953 En hulle broers, in hulle dorpe, moes van tyd tot tyd vir sewe dae saam met hulle inkom.
Afrikaans 1983 Hulle ampsgenote het in hulle eie nedersettings gebly en het hulle telkens sewe dae volgens 'n vaste program kom bystaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle stamgenote in hulle dorpies moes van tyd tot tyd saam met hulle vir sewe dae inkom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle familie het gewoon in hulle dorpe en hulle het elke maal sewe dae lank kom werk wanneer dit hulle beurt was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle familielede, wat in hulle eie dorpies gebly het, het volgens ’n vaste program, telkens vir sewe dae, met die werk kom help.