1 Chronicles 9:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In vier kwartiere was die poortwagters, na die ooste, weste, noorde en suide toe.
Afrikaans (NLV) 2011 Die poortwagters moes aan al vier kante staan — oos, wes, noord en suid.
Afrikaans 1933/1953 Die poortwagters moes aan die vier windstreke wees, na die ooste, weste, noorde en suide toe.
Afrikaans 1983 Daar was wagte by die poorte in elkeen van die vier windrigtings: oos, wes, noord en suid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir elkeen van die vier windrigtings was daar poortwagte – aan die oostekant, die westekant, die noordekant en die suidekant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was wagte by die poorte oos, wes, suid en noord van die tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die poortwagte het aan elke kant waggestaan: oos, wes, noord en suid.