1 Chronicles 9:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle en hulle kinders het toesig gehou oor die poorte van die huis van die HERE, naamlik die huis van die tabernakel, volgens wagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle en hulle afstammelinge was verantwoordelik om die ingang na die huis van die Here te beskerm, die huis wat voorheen ’n tent was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle met hul seuns was aangestel oor die poorte van die huis van die HERE, van die tenthuis, om wag te hou. |
| Afrikaans 1983 | Hulle en hulle opvolgers was die wagte by die poorte van die huis van die Here, die tenthuis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle en hulle nageslag was as wagte in beheer van die poorte van die huis van die Here, van die tenthuis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle en hulle seuns was die wagte by die poorte van die tempel-tent en van die tempel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle en hulle nageslag het by die poorte van die huis van die Here, by die tenthuis, waggestaan. |