1 Chronicles 9:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Sagaria, die seun van Meselemja, was die poortwagter van die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Later was Sagaria, seun van Meselemja, verantwoordelik om die ingang na die tent van ontmoeting te beskerm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sagaría, die seun van Meselémja, was poortwagter by die ingang van die tent van samekoms. |
| Afrikaans 1983 | Sagaria seun van Meselemja was wag by die ingang van die tent van ontmoeting. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sagaria, seun van Meselemja, was poortwag by die ingang van die •Tent van Ontmoeting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sagaria seun van Meselemja was die poortwag by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sagaria, Meselemja se seun, was ’n wag by die ingang van die tent van ontmoeting. |