1 Chronicles 9:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Pinehas, die seun van Eleasar, was vroeër die owerste oor hulle, en die HERE was met hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Pinehas, seun van Eleasar, was vroeër in beheer van die poortwagters, en die Here was met hom.
Afrikaans 1933/1953 En Pínehas, die seun van Eleásar, was vroeër bevelhebber oor hulle. Mag die HERE met hom wees!
Afrikaans 1983 Vroeër was Pinehas seun van Eleasar hoof oor hulle. Die Here was by hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Pinehas, seun van Eleasar, 'n leier, was voorheen oor hulle. Die Here was met hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Voorheen was Pinehas seun van Eleasar hulle hoof. Die Here was by Pinehas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroeër was Pinehas, Eleasar se seun, hulle hoof en die Here was by hom.