1 Chronicles 9:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die eerste inwoners wat in hulle besittings in hulle stede gewoon het, was die Israeliete, die priesters, die Leviete en die Nethinims. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die eerste wat weer na hulle eiendom in die dorpe waar hulle voorheen gebly het, teruggekeer het, was gewone Israeliete, priesters, Leviete en tempelbediendes. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat vroeër in hulle besitting, in hulle stede gaan woon het, was: Israeliete, die priesters, die Leviete en die tempelbediendes. |
| Afrikaans 1983 | Die eerste inwoners wat hulle daarna op hulle eie grond in hulle stede gevestig het, was naas die gewone Israeliete die priesters, die Leviete en die tempelslawe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eerste inwoners wat weer op hulle erfgrond in hulle stede was, was Israeliete, priesters, Leviete en tempeldienaars. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die eerste mense wat weer op hulle grond in hulle stede kom woon het, was Israeliete, priesters, Leviete en tempel-slawe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gewone Israeliete was die eerste inwoners wat ná die ballingskap weer in hulle stede op hulle eie grond gaan bly het. Saam met hulle het van die priesters, Leviete en tempelbediendes gekom. |