1 Chronicles 9:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat tot dusver in die koning se poort ooswaarts gewag het; hulle was poortwagters in die groepe van die kinders van Levi.
Afrikaans (NLV) 2011 Voor hierdie tyd was hulle verantwoordelik vir die koningspoort aan die oostekant. Hierdie manne was die poortwagters vir die kampe van die Leviete.
Afrikaans 1933/1953 en tot nou toe is hy in die koningspoort teen die ooste; hulle was die poortwagters van die laers van die seuns van Levi.
Afrikaans 1983 en is dit nou nog by die oostelike koningspoort. Hulle was voorheen poortwagte by die Levitiese kwartiere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tot op hede is hulle by die koningspoort aan die oostekant. Hulle was die poortwagte by die kampplekke van die Leviete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie familie is nou nog by die Koning-poort oos van die tempel. Hulle was voorheen die poortwagte by die tente van die Leviete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en is nou nog die poortwag by die koningspoort aan die oostekant. Die familie was die poortwagte by die Leviete se kampe.