1 Chronicles 9:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die poortwagters was: Sallum en Akkub en Talmon en Ahiman en hulle broers; Sallum was die hoof; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die poortwagters wat teruggekom het, was Sallum, Akkub, Talmon, Agiman en hulle familie. Sallum was die hoofpoortwagter. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die poortwagters was: Sallum en Akkub en Talmon en Ahíman en hulle broers; Sallum was die hoof, |
| Afrikaans 1983 | Die poortwagte was Sallum, Akkub, Talmon, Agiman en hulle ampsgenote. Sallum was die hoof |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die poortwagte was Sallum, Akkub, Talmon, Agiman en hulle stamgenote, met Sallum as die hoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die poortwagte was Sallum, Akkub, Talmon, Agiman en hulle familie. Sallum was die hoof. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die poortwagte was Sallum, Akkub, Talmon, Agiman en hulle familie. Sallum was die hoof |