1 Chronicles 9:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Obádja, die seun van Semaja, die seun van Galal, die seun van Jedutun, en Beregja, die seun van Asa, die seun van Elkana, wat in die dorpe van die Netofatiete gewoon het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abda, seun van Sammua, seun van Galal, seun van Jedutun, en Berekja, seun van Asa, seun van Elkana wat in die gebied van Netofa gebly het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Obádja, die seun van Semája, die seun van Galal, die seun van Jedútun; en Berégja, die seun van Asa, die seun van Élkana wat in die dorpe van die Netofatiete gewoon het. |
| Afrikaans 1983 | en Abda seun van Sammua, seun van Galal, seun van Jedutun, en Berekja seun van Asa, seun van Elkana, wat in nedersettings van die Netofaners gewoon het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Obadja, seun van Semaja, seun van Galal, seun van Jedoetoen, en Beregja, seun van Asa, seun van Elkana, wat in die gehuggies van die mense van Netofa gewoon het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Obadja seun van Semaja seun van Galal seun van Jedutun, en Berekja seun van Asa seun van Elkana. Elkana het gewoon in die dorpe naby die stad Netofa. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abda seun van Sammua, seun van Galal, seun van Jedutun; Berekja seun van Asa, seun van Elkana, wat in nedersettings van die Netofaners gewoon het. |