1 Chronicles 9:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die Leviete; Semája, die seun van Hassub, die seun van Asrikam, die seun van Hasabja, uit die seuns van Merári;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Leviete wat teruggekom het, was Semaja, seun van Gassub, seun van Asrikam, seun van Gasabja, ’n afstammeling van Merari,
Afrikaans 1933/1953 en van die Leviete: Semája, die seun van Hassub, die seun van Asríkam, die seun van Hasábja, van die seuns van Merári;
Afrikaans 1983 Van die Leviete was daar Semaja seun van Gassub, seun van Asrikam, seun van Gasabja uit die Merarigeslag;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die Leviete was daar Semaja, seun van Gassub, seun van Asrikam, seun van Gasabja uit die nageslag van Merari;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Leviete was Semaja seun van Gassub seun van Asrikam seun van Gasabja van die nageslag van Merari.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die Leviete was daar Semaja seun van Gassub, seun van Asrikam, seun van Gasabja (uit die Merarigeslag);