1 Chronicles 9:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Adaja, die seun van Jeróham, die seun van Pashur, die seun van Malkía, en Maásai, die seun van Adiël, die seun van Jagserag, die seun van Mesullam, die seun van Mesillemit, die seun van Immer;
Afrikaans (NLV) 2011 Ander priesters wat gekom het, was Adaja, seun van Jerogam, seun van Pasgur, seun van Malkija, en Masai, seun van Adiël, seun van Jagsera, seun van Mesullam, seun van Mesillemot, seun van Immer.
Afrikaans 1933/1953 en Adája, die seun van Jeróham, die seun van Pasgur, die seun van Malkía, en Máesai, die seun van Adiël, die seun van Jagséra, die seun van Mesúllam, die seun van Mesíllemit, die seun van Immer;
Afrikaans 1983 Verder was daar Adaja seun van Jerogam, seun van Pasgur, seun van Malkija, en Masai seun van Adiël, seun van Jagsera, seun van Mesullam, seun van Mesillemot, seun van Immer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dan Adaja, seun van Jerogam, seun van Pasgur, seun van Malkija, en Masai, seun van Adiël, seun van Jagsera, seun van Mesullam, seun van Mesillemot, seun van Immer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was ook Adaja seun van Jerogam seun van Pasgur seun van Malkija, en Masai seun van Adiël seun van Jagsera seun van Mesullam seun van Mesillemot seun van Immer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verder was daar Adaja seun van Jerogam, seun van Pasgur, seun van Malkija; Masai seun van Adiël, seun van Jagsera, seun van Mesullam, seun van Mesillemot, seun van Immer.