1 Chronicles 9:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Asárja, die seun van Hilkía, die seun van Mesullam, die seun van Sadok, die seun van Merajot, die seun van Ahítub, die owerste van die huis van God;
Afrikaans (NLV) 2011 en Asarja, seun van Gilkija, seun van Mesullam, seun van Sadok, seun van Merajot, seun van Agitub. Asarja was die hoofamptenaar van die huis van God.
Afrikaans 1933/1953 en Asárja, die seun van Hilkía, die seun van Mesúllam, die seun van Sadok, die seun van Mérajot, die seun van Ahítub, die vors oor die huis van God;
Afrikaans 1983 en Asarja seun van Gilkija, seun van Mesullam, seun van Sadok, seun van Merajot, seun van Agitub, die hoof van die tempel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Asarja, seun van Gilkija, seun van Mesullam, seun van Sadok, seun van Merajot, seun van Agitub, die leier in die huis van God;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Asarja seun van Gilkija seun van Mesullam seun van Sadok seun van Merajot seun van Agitub, die hoof van die tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en Asarja, seun van Gilkija, seun van Mesullam, seun van Sadok, seun van Merajot, seun van Agitub, die hoof van die tempel.