1 Chronicles 9:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die priesters; Jedaja en Jojarib en Jagin,
Afrikaans (NLV) 2011 Tussen die priesters wat teruggekom het, was Jedaja, Jojarib, Jakin
Afrikaans 1933/1953 en van die priesters: Jedája en Jójarib en Jagin,
Afrikaans 1983 Van die priesters was daar Jedaja, Jojarib, Jakin
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die priesters was daar: Jedaja, Jojarib, Jagin
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van die priesters wat in Jerusalem gewoon het: Jedaja, Jojarib, Jakin,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die priesters was daar Jedaja, Jojarib, Jakin