1 Chronicles 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy was die vader van sy vrou Hodes, Jobab en Sibja en Mesa en Malkam, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Godes, sy nuwe vrou, het geboorte gegee aan Jobab, Sibja, Mesa, Malkam, |
| Afrikaans 1933/1953 | by sy vrou Hodes was hy die vader van Jobab en Sibja en Mesa en Malkam, |
| Afrikaans 1983 | By sy vrou Godes was hy die vader van Jobab, Sibja, Mesa, Malkam, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het by Godes, sy vrou, Jobab, Sibja, Mesa en Malkam verwek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By Godes, sy nuwe vrou, het hy vir Jobab, Sibja, Mesa, Malkam, |