1 Chronicles 8:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die seuns van Ehud: dit is die hoofde van die vaders van die inwoners van Geba, en hulle het hulle na Manahat laat wegtrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Egud, almal leiers van families wat by Geba gebly het, is uitgedryf en het na Managat getrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit was die seuns van Ehud (hulle was hoofde van families van die inwoners van Geba, en hulle is in ballingskap na Manáhat weggevoer-- |
| Afrikaans 1983 | Nou volg die seuns van Egud. Hulle was familiehoofde van die inwoners van Geba en is as gevangenes weggevoer na Managat toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die volgende was die nageslag van Egud – hulle was familiehoofde van die inwoners van Geba, en hulle het hulle na Managat weggevoer in ballingskap – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Egud was die familiehoofde van die mense wat in Geba gewoon het. Vyande het hulle gevang en weggevat na Managat. Hier is hulle name: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier is ’n lys van Egud se seuns. Hulle was die familiehoofde van die mense in Geba, wat na Managat toe weggeneem is. |